Kevin Spacey

Kevin Spacey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kevin Spacey Fowler
Geboorte 26 Julie 1959 (1959-07-26)
South Orange, New Jersey (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger en sanger
Aktiewe jare 1981–nou
Webwerf kevinspacey.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Spacey Fowler (gebore op 26 Julie 1959 in South Orange, New Jersey) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger en sanger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Usual Suspects, Seven, L.A. Confidential en American Beauty.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search